What About Love?
Recording Artist: Corsette
Writers: Jim Vallance
Brian Allen
Sheron Alton
Date Written: March 1982
Albums: Corsette (Next Music, February 19, 2007)
Audio:
Audio:
Cover Versions:
Also recorded by Toronto, L'il Wayne, Heart, Rick Ross
Comments:
If you have any info on this South African duo, please let me know.  Here's the bio from their website, in Afrikaans:

Hier kom 'n ding! Afrikaanse rock soos jy dit nog nooit gesien of gehoor het nie. Twee ongelooflike sexy girls, twee van die land se beste stemme en attitude, kitaare en sterk songs wat skrik vir niks nie. Dit is SA se splinternuwe rock-chick outfit, Corsette!

Maak jouself gereed vir die vrystelling van hierdie Rock Chicks se debuut album. Sexy Ally en Marlee is die twee lede van Corsette, 'n vuurwarm kombinasie van talent, kragtige stemme en rou energie wat rock en roll in Afrikaans.

Die vyftien snit album is propvol emosie, lekker attitude belaaide Pop-Rock tunes en sal beslis jou ore laat tuit van plesier. Met titels soos, 'Wat ek dink van jou', 'Jy verniel my', 'Perfek' en 'n hartroerende remake van Shakespeares Sister se treffer 'Stay' gaan hierdie twee girls beslis 'n stewige merk in die Afrikaanse Rock wereld agterlaat!

Die album is vervaardig en opgeneem deur een van Suid Afrika se mees gesogste Producers, Mark Kahn by FX studios, en ons eie Afrikaanse Punk-Rock sensasie Snotkop, Francois Henning. Saam het hulle meeste van die songs geskryf asook die lirieke. Snotkop maak ook 'n 'guest appearance' op die 'killer' snit "Gee jouself vir my'.

Ally en Marlee is nie nuwe gesigte in die vermaaklikheids wereld nie, hulle altwee sing al 'n geruime tyd professioneel en om hulle eerste CD op te neem was nog altyd hul lewens droom. Dit word nou bewaarheid met hierdie ongelooflike 15 snit debuut album wat vrygestel word deur Next Music, Suid Afrika se top Indi plaatemaatskappy.

Corsette se debuut album sal jou beslis op 'n onvergeetlike emosionele reis neem, vanaf die snit 'Hoe dit voel" wat baie sag en hartroerend is tot die meer aggresiewe snitte "Ek vir myself" en 'Jy verniel my' wat kommentaar lewer oor persoonlike ondervindings en wat beslis sal aanklank vind tot hulle generasie. Hier word defenitief nie doekies omgedraai nie, en die twee meisies met die goue stemme het belis hulle eie opinies en se wat hulle dink.

Marlee en Ally is ook geen nuwelinge op die verhoog nie, hulle hele lewe lank is hulle al te siene in produksies reg oor SA, en was al te siene in Girl Talk en die populere Barnyard shows. Corsette se lewendige optredes met hulle drie stuk band is sexy, stylfol en belaai met energie, en sal jou voete behoorlik aan die dans kry. Die twee girls praat oor alles wat hulle generasie raak, 'n stem vir die jeug en jonk van hart!

Hulle eerste sexy musiek video vir die snit 'Perfek' is onlangs verfilm en is reeds 'n groot treffer op meeste TV kanale.

So, maak jouself gereed vir Corsette, Suid Afrika se eerste Rock Chick duo wat die land op horings neem!
Lyrics: I've been lonely
I've been waiting for you
I'm pretending and that's all I can do
The love I'm sending
Ain't making it through to your heart

You've been hiding - never letting it show
Always trying to keep it under control
You got it down and you're well
On the way to the top
But there's something that you forgot

What about love
Don't you want someone to care about you
What about love
Don't let it slip away
What about love
I only want to share it with you
You might need it some day

I can't tell you what you're feeling inside
I can't sell you what you don't want to buy
Something's missing and you got to
Look back on your life
You know something here just ain't right

What about love
Don't you want someone to care about you
What about love
Don't let it slip away
What about love
I only want to share it with you

Solo

What about love
Don't you want someone to care about you
What about love
Don't let it slip away
What about love
I only want to share it with you